X

Oefenomgewing

Met fasiliteite van uitstaande gehalte streef ons daarna om ‘n
veilige omgewing te skep en te handhaaf.

Verhitte binneshuise swembad

Verhitte binneshuise rehabilitasie-swembad

Ten volle toegeruste oefenarea

Aantrekkamers en storte

Veilige parkering

Vrye toegang tot sportvelde en staproetes

Alle fasiliteite is rolstoelvriendelik.

Tariewe

Kwaliteit diens word gelewer en die volgende
betaalopsies is beskikbaar:

Mediese fonds- of privaattariewe

Vooruitbetaalde pakkette beskikbaar teen ‘n verlaagde tarief

Betalings dmv kontant of elektroniese oorplasing (EFT)

Slegs kontant praktyk (geen direkte eise na Mediese Fonds)

This post is also available in: Engels