X

Latest News

Nuwe VOORKOMS

Tydens die Paasvakansie het die Biokinetikasentrum ‘n nuwe baadjie aangetrek.

Ons spog met ‘n splinternuwe vloeroppervlak en nuut-geverfde mure

Kom kyk self!!

20150410_105950 20150410_122114 20150410_11001820150410_122119

This post is also available in: Engels