X

Latest News

Nuwe Gesigte

Dit is met ‘n swaar gemoed dat ons verlede jaar afskeid geneem het van Dr Pierre Olivier, wat vir byna 2 jaar aan die hoof van Biokinetika gestaan het. Ons wens hom egter voorspoed toe op sy nuwe lewenspad.

 

Ons kan egter TWEE nuwe gesigte in ons geledere verwelkom:

Dr Karen Welman, hoof van Biokinetika en Kasha Dickie, deel van die Biokinetika span.

This post is also available in: Engels