X

Latest News

‘Cape Town Cycle Tour’ 2015

20150305_142136 20150305_092217 20150305_090045 20150305_090034

 

Die Sportwetenskap Departement (wat die personeel van die Biokinetikasentrum) ingesluit het, het die voorreg gehad om tydens die Ekspo van die “Cape Town Cycle Tour” saam met Powerade hul stalletjie te beman.

Ons het opgetree as “performance technicians’ wat liggaamssamestelling en beenkrag bepaal het.

Kom loer gerus in tydens die Two Oceans Ekspo!!!

This post is also available in: Engels